Published
January 14, 2020
Location
Kimberley, South Africa
Job Type
Job Category
Packhouse logistics, cooling & transportation
Accept Terms and Conditions
Yes

Description

(See below English version)

Pakhuisbestuurder: Aartappels en Uie - Verpakking en Verwerking

Een van die grootste besproeiingsplase in Suid-Afrika, verbou en verpak aartappels, uie, wortels, beet en graangewasse volgens internasionale standaarde met tegnologies gevorderde toerusting en fasiliteite, vir beide die plaaslike en uitvoermark.  Die boerdery is weens spilpuntbesproeiing geleë op vrugbare hoë potensiaalgrond langs beide die Vaal- en Oranjerivier, en is ‘n groen oase, met sy hoofkantoor digby Kimberley. Weens uitbreiding is daar ‘n pos beskikbaar vir ‘n Pakhuisbestuurder vir die aartappel-en-uie-pakhuis.

Die pos behels:

  • Verpak uie en aartappels aan sleutel kliente en markte in een van die mees gesofistikeerde pakhuise.
  • Neem spesifiek verantwoordelikheid vir die hoë-stoor droging en bergingsfasiliteit.
  • Bestuur van die voorkomende instandhoudingsprogram.
  • Die pakhuis word in die toekoms opgradeer en die geskikte kandidaat moet help met die beplanning daarvan.
  • Die optimale bestuur van personeel, toerusting, prosesse, en finansies vir maksimale winsgewendheid in die verpakking en prosessering van produkte.
  • Die bestuur van personeel ten einde ‘n goed gemotiveerde span daar te stel en te behou.
  • Kwaliteitsbestuur van inkomende en uitgaande produk.

Die geskikte kandidaat moet beskik oor:

  • ‘n Toepaslike kwalifikasie in Algemene of Pakhuisbestuur of ‘n tegniese kwalifikasie.
  • Die geskikte kandidaat moet oor ‘n tegniese aanvoeling beskik.
  • Ten minste 6 jaar toepaslike ondervinding in ‘n soortgelyke pos.

Vergoeding: ‘n Mededingende vergoedingspakket, gemeet aan kwalifikasies en ondervinding en gerugsteun deur aantreklike byvoordele.

Packhouse Manager: Potatoes and Onions: Packaging and Processing

One of the major irrigation farms in South Africa produces and packages potatoes, onions, carrots, beetroots, and cereals according to international standards with technologically advanced equipment and facilities, for both the local and export markets. The farming operation with its headquarters near Kimberley, is situated on fertile high potential land, using pivot irrigation, along both the Vaal and Orange Rivers, and is a green oasis.

The position involves:

Packing of onions and potatoes for delivery to key customers and markets in one of the most sophisticated packhouses.

Take specific responsibility for the high store drying and storage facility.

Management of the preventive maintenance program.

The packhouse will be upgraded in the future and the suitable candidate should assist in planning it.

The optimal management of personnel, equipment, processes, and finances for maximum profitability in packaging and processing of products.

Managing staff to create and maintain a well-motivated team.

Quality management of the inbound and outbound product.

Requirements:

An appropriate qualification in General or Packhouse Management or a technical qualification.

The suitable candidate must have a technical mindset.

At least 6 years of relevant experience in a similar position.

Compensation: A competitive remuneration package, measured by qualifications and experience and backed by attractive perks.

 

Only registered members can apply for jobs.