Thuso Group
Published
October 26, 2026
Location
Bothaville, South Africa
Category
Animals  
Job Type
Job Category
General administration
Accept Terms and Conditions
Yes

Description

See English version below

ONTVANGSDAME

Thuso Groep, ’n gevestigde meule- en veevoeronderneming in Bothaville, is op soek na ’n professionele en diensgerigte Ontvangsdame om by hul span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die ontvangsarea, die lewering van uitstekende kliëntediens, die hantering van inkomende oproepe, asook administratiewe ondersteuning aan die kantoor verskaf.

VERANTWOORDELIKHEDE EN PLIGTE

  • Die suksesvolle kandidaat sal die ontvangs bestuur en omsien na uitsonderlike kliëntediens, doeltreffende oproep skakeling en administratiewe ondersteuning aan die kantoor span.
  • Verwelkom kliënte, besoekers en verskaffers vriendelike en professioneel
  • Handhaaf 'n netjiese, skoon en georganiseerde ontvangs area.
  • Beantwoord, evalueer en skakel inkomende telefoonoproepe doeltreffend deur.
  • Neem van gedetailleerde, akkurate boodskappe.
  • Help met die tik van dokumente, data-invoer en liassering.
  • Koördinering van kantoorbenodigdhede, skryfbehoeftes en ander voorraad.
  • Verleen bystand met reisreëlings of verversings vir vergaderings waar nodig.
  • Persoonlike assistent vir topbestuur.

VEREISTES

  • Graad 12 (Matriek) is noodsaaklik. 'n Tersiêre kwalifikasie in administrasie of kantoorbestuur sal tot u voordeel wees.
  • 1–2 jaar ondervinding in 'n ontvangs-, skakelbord- of administratiewe rol.
  • Hoë vaardigheid in Microsoft Office (Word, Excel, Outlook), asook sterk skakelbord- en telefoonetiket-vaardighede.
  • Uitsonderlike mondelinge en skriftelike kommunikasievaardighede. Die maatskappy mag voorkeur gee aan kandidate wat vaardig is in beide Afrikaans en Engels.
  • Uitstekende veelvuldige taakvermoë, asook goeie tydbestuur- en probleemoplossingsvaardighede.
  • Goedversorg, stiptelik, en professioneel.

Kandidate wat aan bogenoemde vereistes voldoen kan aanlyn aansoek doen. Vir navrae, stuur ‘n epos aan este@thuso.co.za. Die aanstelling sal in terme van die maatskappy se regstellende-aksieplan en beleid gedoen word.

Sluitingsdatum: 7 November 2026

Receptionist

Thuso Group, a well-established milling and animal feed business based in Bothaville, is seeking a professional and service-oriented Receptionist to join their team. The successful candidate will be responsible for managing the reception area, providing excellent customer service, handling incoming calls, and supporting office administration functions.

Responsibilities

  • Welcome clients, visitors, and suppliers in a friendly and professional manner.
  • Maintain a neat, clean, and organised reception area.
  • Answer, screen, and direct incoming telephone calls efficiently.
  • Take detailed and accurate messages.
  • Assist with document typing, data capturing, and filing.
  • Coordinate office supplies, stationery, and other stock requirements.
  • Assist with travel arrangements and meeting refreshments when required.
  • Provide personal assistant support to senior management.

Requirements

  • Grade 12 (Matric) is essential.
  • A tertiary qualification in Administration or Office Management will be advantageous.
  • 1-2 years' experience in a reception, switchboard, or administrative role.
  • High level of proficiency in Microsoft Office (Word, Excel, Outlook).
  • Strong switchboard and telephone etiquette skills.
  • Excellent verbal and written communication skills. The company may give preference to candidates who are proficient in both Afrikaans and English.
  • Strong multitasking, time management, and problem-solving abilities.
  • Well-presented, punctual, and professional.

Interested candidates, who comply with the above requirements, can apply online. For enquiries, email este@thuso.co.za.

The closing date is 7 November 2026.

The appointment will be made in accordance with the company's employment equity plan and policy.

 

Only registered members can apply for jobs.